Wees Wakker Boer

Met wie het  Andries Pretorius Die verbond voor die slag van Bloedrivier gesluit?
Met die Almagtige Vader of met Jesus?

Die Ou Testament.


Daar is net Een!
n Oog vir n oog en n tand vir n tand.
Banvloek was die gevolg van die wat die volk van die Almagtige sleg gesind was.
“Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart, jou hele siel en verstand en all jou krag”.
Jy mag geen ander gode voor My aangesig he nie.
Vermeng jou nie met die wat ander gode dien nie.

Die Nuwe Testament.


Leerstelling van die Roomse Katolieke instelling.
Jesus, Heilige Gees en die Vader.
Vergewe 7 maal (70) sewintig keer.
Vergewe en vegeet.
Draai die ander wang.
Jy moet die liefhe wat ander gode dien.

Die twee verskil soos dag by nag!
Dien jy die Vader of dien jy die Roomse Katolieke leerstelling?
Niemand kan twee here dien nie; want of hy sal die een haat en die ander liefhe, of hy sal die een aanhang en die ander verag.
Julle kan nie die Vader en ander dien nie.
Wie dien jy?

Jy dien die Vader!


Die is van toepassing vir jou en jou gesin!
Jy dien die Almagtige Vader en die Vader alleen.
Daar is geen ander buiten die Almagtige Vader.
Jy vermeng jou nie met die wat ander gode dien nie.
Die wang word nie gedraai nie.
Die onreg word voor die Almagtige Vader gebring en daar word opgetree.
Die wat die Almagtige Vader dien vergewe en vergeet nie die onreg wat teen hulle gedoen is nie.
Reg en geregtigheid word uitgespreek teen die dienaars van onreg.

Jy dien Jesus!


Die is van toepassing vir jou en jou gesin!
Draai die ander wang.
Jy moet jou naaste liefhe die sluit ook die nasies in wat ander gode dien.
As hulle jou vrou verkrag bring jou dogter sodat hulle haar ook kan verkrag.
As hulle jou famielie vermoor of martel vergewe hulle sodat hulle dit weer aan ander kan doen.
Dit is reg dat die wat ander gode dien jou menswees kan vernietig.
Jy moet onderdanig wees aan die gesag wat oor jou heers al dien hule ander gode.
As hulle oor jou heers en jou vertrap is dit reg want dit word van jou verwag.

 

Jy is verkeerd want die drie enige god is waarin ek glo.
Dit is hoekom dit gaan soos dit gaan.
Jesus is die seun van God wat vir ons sondes gesterf het.
Is jy n kind van God?
Is jy n seun of dogter van God?
As jy ja sou se, wat is dan die verskil tussen jou en Jesus?
Hoe is die Almagtige Vader betrokken in jou lewe?